Beste internet keuse vir u?

Waar begin ek met hierdie interesante onderwerp? Om die regte internet diens te kies is soos om ‘n eerste, of volgende voertuig te kies. Daar is baie verskillende internet instellings op die mark, byvoorbeeld: Fiber internet, Asimmetriese digitale intekenaarlyn (Adsl) en draadlose dienste soos 4G/5G. Vir die rede is ‘n bietjie navorsing baie belangrik.